Musina’s Allegro Dance Studio Goes On Tour

This excellent article has been written by Marissa de Coning. Photo’s were supplied by her mother, and others. To enlarge the images in the galleries, merely click on them.

Allegro Dance Studio Toured with their Forces of Nature Production

Ek is een van sewentig dansers van Allegro Dance Studio wat die voorreg gehad het om op te tree in die skouspelagtige produksie: “Forces of Nature” – hierdie keer op verhoog by Pietersburg Hoërskool. Wat ‘n opwindende geleentheid was dit nie! Ons dansers het kompleet gevoel soos wafferse “professionals”, met bitter min oefen-geleentheid op ‘n vreemde verhoogvloer en met Tannie Nana, ons balletonderwyseres, se woorde: “Ek weet julle kan cope!” as ons leuse.

The production was scheduled to take place on the first Saturday evening of the school holiday, at the end of an extremely busy first school term, inundated with athletics, sport practices and school events. Since the ballet students were also preparing for the annual Royal Academy of Dancing exams, rehearsal time during the term was very limited. The bulk of the rehearsals therefore took place on stage in Polokwane, on the Friday afternoon and Saturday morning preceding the Saturday evening production.

Senior dansers het so gou as moontlik na skool in die pad geval Pietersburg toe, om reeds teen laatmiddag die vreemde verhoog aan te durf. Ons moes kompenseer vir ‘n gladder en wyer vloer as waaraan ons gewoond was en moes beplan vir vinnige kostuumveranderinge in vreemde aantrekkamers of sommer net “backstage” wanneer die tyd tussen danse min was – sommige dansers het in soveel as twaalf danse opgetree, en moes gevolglik kostuumruilings haarfyn bepan.

While the dancers were finding their “en pointe”-feet onstage, Mommies and Daddies started putting up décor and preparing for the classy pre-show event where hors d’oeuvres and other refreshments would be served in the garden. Beautiful wooden ballerinas would soon be decorating cocktail tables with lanterns and lights hanging from the trees, and spectacular tutus and pointe shoes would be placed strategically to provide welcoming nooks where photos could be taken.

Teen sewe uur Vrydagaand het ons verdaag. Op dié van ons wat in Tom Naudé se koshuis geslaap het, het nog pret gewag: wat is nou lekkerder as laataand-geselsies plat op onse derrières in die koshuisgang, nadat daar geen warm water in die storte was nie. Saterdagoggend ses uur was die seniors terug vir nog ‘n oefensessie voordat die res van die studio teen tien uur ingeval het vir hulle beurt op die verhoog.

After a quick lunch we were ready for a costume rehearsal and run of the show. Unfortunately ESCOM felt compelled to also offer a stage – theirs a stage 2 loadshedding, which meant no music system and no fans. But like real pros, we resolved to have the show go on, and with the music being played over Tannie Nana’s cell phone and after much sweat and determination, we felt ready for the evening’s production.

Gou-gou was dit tyd vir grimeer, hare doen, opwarm en aantrek. En daarna was dit SHOW-TIME! Elke danser het haar/sy hart uitgedans, en het selfs die onvermydelike glipsies hanteer soos wat professionele dansers hulle moeilik sou kon nadoen: ‘n Vuurvliegie het haar buiging gekoreografeer om haar voelhorings ongesiens terug te sit op haar kop; ‘n garland girl het dit reggekry om te glimlag sonder om té diep asem te haal in ‘n verbete poging om die verkeerde kostuum, wat sy in die harwar moes aantrek, bo te hou. ‘n Twinkle icicle het blitsvinnig soos ‘n naelloper van een kant van die wye verhoog tot aan die anderkant gehardloop-dans; ‘n donkie se agterpote het geweier om op te hou èchappé en ‘n sneeuvlokkie het grasieus opgestaan na ‘n onverwagse struikeling, so al asof dit maar net nog ‘n deel was van die repertoire. ‘n Tamboerynspeler het nie genoeg tyd gehad om te wag vir die “curtsy” nie, want sy moes vinnig gaan aantrek vir die volgende dans en ‘n herderes het ‘n skaap in die lug laat bollemakiesie slaan. Twee paddas het tromp-op in mekaar vasgespring en twee Mazurka dansers het elk ‘n hele gevolg gehad wat hulle soos ’n goed-geoliede masjien betyds in hulle kostuums moes kry.

En deur dit alles het die dansers hulle fokus behou en ‘n briljante produksie gelewer wat die gehoor om die beurt laat huil en laat lag het en deurentyd vasgenael in hulle stoele gelaat het!

The audience couldn’t stop talking about the passionate and joyful expressions on the dancers’ faces – it was clear that the dancers loved what they were doing and enjoyed every moment. We were provided with a wonderful experience to learn and grow and to share our talents. It was an opportunity of a life-time.

Dankie Tannie Nana vir al Tannie se harde werk, liefde en aanmoediging en vir die geleenthede wat Tannie skep om die beste in ons te ontwikkel. Dankie aan elke Mamma en Pappa vir julle tyd en moeite. Ook ons dank aan Pietersburg Hoërskool vir die gebruik van hulle fasiliteite en dankie aan Tannie Chanta Greig wat die funksie georganiseer het. Ons kan nie wag vir die volgende SHOW nie!

BOOM! South Africans, Have Another Tax.

The Organisation Undoing Tax Abuse (Outa) has expressed concern that the new tax on fuel, known as carbon tax – set to be implemented in June – will not be allocated to tackle climate change, as stated by government, and has added this to its list of potential tax abuses it will lobby against.

“Introducing a carbon levy without a clear indication that this will be ring-fenced for climate change mitigation initiatives, and with no clear link to behavioural change, appears to be disingenuous,” said Heinrich Volmink, executive head of Outa’s national division, adding that tackling climate change was an imperative that required urgent action.

He emphasised that this new tax would negatively affect individuals and the transport industry, as it would push up the price of consumer goods along with the other fuel levy increases.

“Just as the plastic bag tax has not changed consumer behaviour or reduced pollution, and the funds were not used for recycling initiatives as initially promised, this carbon tax will just be another revenue stream for government’s coffers,” said Volmink.

Article courtesy of FTW Online.